n Kritiese evaluering van die sosio-ruimtelike implikasies van die Lentegeur hospitaalkompleks.
Magister Artium - MA === Die fokuspunt van hierdie studie is die impak van die Lentegeur Hospitaal op die plaaslike inwoners. Omdat daar gewoonlik 'n stigma aan geestesinrigtings kleef, wou daar met hierdie studie vasgestel word wat die inwoners se persepsie van die Lentegeur Hospitaal is. Dies...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Language: | en |
Published: |
University of the Western Cape
2020
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/11394/7481 |