Mentorskap tussen die Grondslagfase departementshoof en die beginneronderwyser

Beginneronderwysers moet die geleentheid kry om om hul onderwysvaardighede te verbeter en hul professionele identiteit te ontwikkel. Daar word internasionaal ervaar dat beginneronderwysers die onderwysprofessie binne twee tot vyf jaar verlaat indien hulle nie voldoende ondersteuning en opleiding deu...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Oosthuizen, Estie
Other Authors: Du Plessis, Andre
Language:Af
Published: University of Pretoria 2020
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/2263/76757
Oosthuizen, E 2019, Mentorskap tussen die Grondslagfase departementshoof en die beginneronderwyser, MEd Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/76757>