Skoolhoofde en die skep van ‘n skoolklimaat bevorderlik vir hoe onderwyser moraal
‘n Krisis staar Suid-Afrika in die gesig: daar is nie genoeg onderwysers nie (Du Preez, 2007). Richardson beweer dat swak salarisse nie die oorsaak is van die tekort aan onderwysers nie, maar eerder kwessies in die werkplek wat stresvolle, swak werksomstandighede veroorsaak (Milburn, 2011:1). Ond...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Language: | af |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/2263/50701 Minne, Y 2015, Skoolhoofde en die skep van ‘n skoolklimaat bevorderlik vir hoe onderwyser moraal, MEd Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/50701> |