Geselekteerde aspekte van kredietooreenkomste wat buite die toepassingsgebied van die Nasionale Kredietwet van 2005 val
Die leen en uitleen van geld bestaan al so lank as wat geld self bestaan. Krediet verwys na die funksie van finansiële markte om fondse in te win vir „n magdom entiteite by wyse van verskeie tegnieke, welke dit vir die kort- of langtermyn mag wees. Krediet is „n integrale deel van die moderne eko...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Language: | Af |
Published: |
University of Pretoria
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/2263/45999 Nortje, RD 2014, Geselekteerde aspekte van kredietooreenkomste wat buite die toepassingsgebied van die Nasionale Kredietwet van 2005 val, LLM Mini-dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/45999> |
id |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-up-oai-repository.up.ac.za-2263-45999 |
---|---|
record_format |
oai_dc |
spelling |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-up-oai-repository.up.ac.za-2263-459992020-06-02T03:18:20Z Geselekteerde aspekte van kredietooreenkomste wat buite die toepassingsgebied van die Nasionale Kredietwet van 2005 val Nortje, Richard D. Van Heerden, C.M. (Corlia) UCTD Die leen en uitleen van geld bestaan al so lank as wat geld self bestaan. Krediet verwys na die funksie van finansiële markte om fondse in te win vir „n magdom entiteite by wyse van verskeie tegnieke, welke dit vir die kort- of langtermyn mag wees. Krediet is „n integrale deel van die moderne ekonomie. Die esse van krediet is dat kredietverskaffers fondse voorsien aan leners, wat die lener in staat stel om iets van waarde onmiddellik te bekom, maar om betaling uit te stel. Dis deel van „n finansiële sisteem wat die vloei van fondse tussen kontrakterende partye fasiliteer. Die kredietverskaffer hef rente op die geld wat voorgeskiet word en so maak dìe „n wins. Die Nasionale Kredietwet Wet 34 van 2005, wat ten volle in werking getree het op 1 Junie 2017, reguleer tans „n wye verskeidenheid kredietooreenkomste. Daar is, soos in hierdie skripsie aangedui sal word, gevalle waar kredietooreenkomste wat oënskynlik aan die Wet se omskrywing van bepaalde kredietooreenkomste voldoen, nietemin buite die toepassingsgebied van die Wet val. In hierdie skripsie sal ondersoek ingestel word na die toepassingsgebied van die Wet ten einde te bepaal watter transaksies buite die Wet se trefwydte val. Daar sal ook gekyk word na die regte en verpligtinge van kredietverskaffers en verbruikers ten aansien van ooreenkomste wat binne die Wet val ten einde tot „n gevolgtrekking te kom insake die omvang van die voldoeningsplig wat die Wet aan „n kredietverskaffer oplê en die omvang van die beskerming wat aan verbruikers verleen word. Daar sal kortliks aangedui word watter beskerming „n verbruiker verbeur ten opsigte van „n krediettransaksie wat buite die Wet val. Vanweë die beperkte omvang van hierdie skripsie sal daar vervolgens aan bepaalde geselekteerde aspekte aandag gegee word wat problematies blyk te wees ten opsigte van kredietooreenkomste wat buite die toepassingsgebied van die Wet val. In hierdie verband sal kortliks kommentaar gelewer word oor borgkontrakte en sal ondersoek ingestel word na die kwessie van rente en of daar enigsins „n beperking deur die gemenereg op die rentekoerse vir sodanige geval geplaas word. Mini Dissertation (LLM)--University of Pretoria, 2014. tm2015 Mercantile Law LLM Unrestricted 2015-07-02T11:06:20Z 2015-07-02T11:06:20Z 2015/04/16 2014 Mini Dissertation http://hdl.handle.net/2263/45999 Nortje, RD 2014, Geselekteerde aspekte van kredietooreenkomste wat buite die toepassingsgebied van die Nasionale Kredietwet van 2005 val, LLM Mini-dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/45999> A2015 10633503 Af © 2015 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. University of Pretoria |
collection |
NDLTD |
language |
Af |
sources |
NDLTD |
topic |
UCTD |
spellingShingle |
UCTD Nortje, Richard D. Geselekteerde aspekte van kredietooreenkomste wat buite die toepassingsgebied van die Nasionale Kredietwet van 2005 val |
description |
Die leen en uitleen van geld bestaan al so lank as wat geld self bestaan.
Krediet verwys na die funksie van finansiële markte om fondse in te win vir „n
magdom entiteite by wyse van verskeie tegnieke, welke dit vir die kort- of langtermyn
mag wees. Krediet is „n integrale deel van die moderne ekonomie. Die esse van
krediet is dat kredietverskaffers fondse voorsien aan leners, wat die lener in staat
stel om iets van waarde onmiddellik te bekom, maar om betaling uit te stel. Dis deel
van „n finansiële sisteem wat die vloei van fondse tussen kontrakterende partye
fasiliteer. Die kredietverskaffer hef rente op die geld wat voorgeskiet word en so
maak dìe „n wins.
Die Nasionale Kredietwet Wet 34 van 2005, wat ten volle in werking getree het op 1
Junie 2017, reguleer tans „n wye verskeidenheid kredietooreenkomste.
Daar is, soos in hierdie skripsie aangedui sal word, gevalle waar
kredietooreenkomste wat oënskynlik aan die Wet se omskrywing van bepaalde
kredietooreenkomste voldoen, nietemin buite die toepassingsgebied van die Wet val.
In hierdie skripsie sal ondersoek ingestel word na die toepassingsgebied van die
Wet ten einde te bepaal watter transaksies buite die Wet se trefwydte val. Daar sal
ook gekyk word na die regte en verpligtinge van kredietverskaffers en verbruikers
ten aansien van ooreenkomste wat binne die Wet val ten einde tot „n gevolgtrekking
te kom insake die omvang van die voldoeningsplig wat die Wet aan „n
kredietverskaffer oplê en die omvang van die beskerming wat aan verbruikers
verleen word. Daar sal kortliks aangedui word watter beskerming „n verbruiker
verbeur ten opsigte van „n krediettransaksie wat buite die Wet val.
Vanweë die beperkte omvang van hierdie skripsie sal daar vervolgens aan bepaalde
geselekteerde aspekte aandag gegee word wat problematies blyk te wees ten
opsigte van kredietooreenkomste wat buite die toepassingsgebied van die Wet val.
In hierdie verband sal kortliks kommentaar gelewer word oor borgkontrakte en sal
ondersoek ingestel word na die kwessie van rente en of daar enigsins „n beperking
deur die gemenereg op die rentekoerse vir sodanige geval geplaas word. === Mini Dissertation (LLM)--University of Pretoria, 2014. === tm2015 === Mercantile Law === LLM === Unrestricted |
author2 |
Van Heerden, C.M. (Corlia) |
author_facet |
Van Heerden, C.M. (Corlia) Nortje, Richard D. |
author |
Nortje, Richard D. |
author_sort |
Nortje, Richard D. |
title |
Geselekteerde aspekte van kredietooreenkomste wat buite die
toepassingsgebied van die Nasionale Kredietwet van 2005 val |
title_short |
Geselekteerde aspekte van kredietooreenkomste wat buite die
toepassingsgebied van die Nasionale Kredietwet van 2005 val |
title_full |
Geselekteerde aspekte van kredietooreenkomste wat buite die
toepassingsgebied van die Nasionale Kredietwet van 2005 val |
title_fullStr |
Geselekteerde aspekte van kredietooreenkomste wat buite die
toepassingsgebied van die Nasionale Kredietwet van 2005 val |
title_full_unstemmed |
Geselekteerde aspekte van kredietooreenkomste wat buite die
toepassingsgebied van die Nasionale Kredietwet van 2005 val |
title_sort |
geselekteerde aspekte van kredietooreenkomste wat buite die
toepassingsgebied van die nasionale kredietwet van 2005 val |
publisher |
University of Pretoria |
publishDate |
2015 |
url |
http://hdl.handle.net/2263/45999 Nortje, RD 2014, Geselekteerde aspekte van kredietooreenkomste wat buite die toepassingsgebied van die Nasionale Kredietwet van 2005 val, LLM Mini-dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/45999> |
work_keys_str_mv |
AT nortjerichardd geselekteerdeaspektevankredietooreenkomstewatbuitedietoepassingsgebiedvandienasionalekredietwetvan2005val |
_version_ |
1719316388682661888 |