Geselekteerde aspekte van kredietooreenkomste wat buite die toepassingsgebied van die Nasionale Kredietwet van 2005 val

Die leen en uitleen van geld bestaan al so lank as wat geld self bestaan. Krediet verwys na die funksie van finansiële markte om fondse in te win vir „n magdom entiteite by wyse van verskeie tegnieke, welke dit vir die kort- of langtermyn mag wees. Krediet is „n integrale deel van die moderne eko...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Nortje, Richard D.
Other Authors: Van Heerden, C.M. (Corlia)
Language:Af
Published: University of Pretoria 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/2263/45999
Nortje, RD 2014, Geselekteerde aspekte van kredietooreenkomste wat buite die toepassingsgebied van die Nasionale Kredietwet van 2005 val, LLM Mini-dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/45999>