Die invloed van sekularisasie op die Nederduitse Gereformeerde Kerk : ’n Kerkhistories-sosiologiese perspektief
Sekularisasie het as samelewingsverskynsel ’n onafskeidbare deel van die hedendaagse lewensfilosofie geword. Kenmerkend hiervan is dat religieuse diskoerse en –instellings se invloed binne die moderne samelewing merkbaar verminder het. In Suid-Afrika, soos elders, hou die liberale demokrasie die...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Language: | Afrikaans |
Published: |
University of Pretoria
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/2263/43133 Kruger, P 2014, Die invloed van sekularisasie op die Nederduitse Gereformeerde Kerk : ’n Kerkhistories-sosiologiese perspektief, PhD Thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/43133> |