Lewe en werk van Walter Battiss met besondere verwysing na sy grafiese kuns

Walter Whall Battiss is in 1906 in Somerset-Oos gebore en het in die Oranje Vrystaat groot geword waar hy in sy kinderjare met prehistoriese rotsgravures kennis gemaak het. Hieruit het sy groot bewondering vir die rotskuns gespruit, wat in later jare so 'n groot invloed op sy kuns sou hê....

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Schoonraad, Murray George
Other Authors: Nilant, F.G.E. (Felix Gottlieb Ernst)
Language:Afrikaans
Published: 2013
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/2263/32776
Schoonraad, M.G. 1974, Lewe en werk van Walter Battiss met besondere verwysing na sy grafiese kuns, MA Dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd <http://hdl.handle.net/2263/32776>