Die onontkombaarheid van die verlede (Afrikaans)
AFRIKAANS : In die studie word gepoog om aan te dui op watter ingrypende maniere die Afrikaner se problematiese verlede altyd weer opduik in die hede, en op watter maniere hierdie verlede die groei en ontwikkeling van ’n nuwe Suid-Afrikaanse identiteit kan verhinder, of andersins, hoe ’n grondige en...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Published: |
2013
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/2263/30561 Kemp, AF 2009, Die onontkombaarheid van die verlede (Afrikaans), MA dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/30561 > http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-02222010-172655/ |