Wat Emma weet (’n Roman) en ʼn Vergelykende studie van die tradisionele speurverhaal en die literêre speurverhaal met spesifieke verwysing na vier Afrikaanse speurverhale

Die term speurverhaal impliseer ’n spesifieke soort verhaal of genre, tradisioneel triviaalliteratuur of ontspanningslektuur, met spesifieke kodes en konvensies. Enige konvensies is egter aanpasbaar en die grense tussen hoë kuns en populêre kultuur is vloeibaar, sodat dit moontlik is dat daar wel ʼn...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Volschenk, Berendina
Other Authors: Pieterse, Henning Jonathan, 1960-
Published: University of Pretoria 2013
Subjects:
Tyd
Online Access:http://hdl.handle.net/2263/30116
Volschenk, B 2010, Wat Emma weet (’n Roman) en ʼn Vergelykende studie van die tradisionele speurverhaal en die literêre speurverhaal met spesifieke verwysing na vier Afrikaanse speurverhale, MA mini-dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/30116 >
http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-12052011-120359/
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-up-oai-repository.up.ac.za-2263-30116
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-up-oai-repository.up.ac.za-2263-301162021-03-16T05:11:44Z Wat Emma weet (’n Roman) en ʼn Vergelykende studie van die tradisionele speurverhaal en die literêre speurverhaal met spesifieke verwysing na vier Afrikaanse speurverhale Volschenk, Berendina Pieterse, Henning Jonathan, 1960- dinekev@lapa.co.za Traditional detective story Literary detective story Plot Spanningslyn Intrige Karakterisering Verteller Vertellersperspektief Tyd Ruimte Literêre speurverhaal Tradisionele speurverhaal Suspense Plot Storyline Characterisation Narrator Point of view Time Space. UCTD Die term speurverhaal impliseer ’n spesifieke soort verhaal of genre, tradisioneel triviaalliteratuur of ontspanningslektuur, met spesifieke kodes en konvensies. Enige konvensies is egter aanpasbaar en die grense tussen hoë kuns en populêre kultuur is vloeibaar, sodat dit moontlik is dat daar wel ʼn vertakking of subgenre wat die literêre speurverhaal genoem kan word, kon ontwikkel het. Die doel van hierdie verhandeling is om die volgende navorsingsvrae te beantwoord: Is daar wel speurverhale wat as literêre speurverhale gekategoriseer kan word? Indien nie, waarom word die kodes van die speurverhaal as narratiewe strategie gekies vir sekere romans? Wat is die verskille en ooreenkomste tussen die tradisionele speurverhaal en die sogenaamde literêre speurverhaal? Die verskynsel word ondersoek word deur twee romans wat moontlik as literêre speurverhale geklassifiseer kan word, nl. Een vir Azazel (Leroux, 1984) en Die boek van toeval en toeverlaat (Winterbach, 2006), te vergelyk met twee tradisionele speurverhale, nl. Reuk van die dood (Mouton, 2008) en Plaasmoord (Brynard, 2009), aan die hand van sekere struktuurelemente, nl. spanningslyn, plot, intrige, karakterisering, verteller, vertellersperspektief, tyd, en ruimte. ENGLISH : The term detective story indicates a specific kind of story or genre, traditionally recreational and light reading, with specific codes and conventions. However, any set of conventions are pliable and the boundaries between recreational and high art are fluid and constantly shifting. It is therefore possible that a subgenre of the detective story that can be called the literary detective story could have developed. The goal of this dissertation is to answer the following research questions: Are there detective stories that can be categorised as literary detective stories? If not, why is the detective element chosen as a narrative strategy for some novels? What are the differences and similarities between the traditional detective story and the so called literary detective novel? Dissertation (MA)--University of Pretoria, 2010. Afrikaans unrestricted 2013-09-07T18:03:16Z 2011-12-05 2013-09-07T18:03:16Z 2010-04-18 2010 2011-12-05 Dissertation http://hdl.handle.net/2263/30116 Volschenk, B 2010, Wat Emma weet (’n Roman) en ʼn Vergelykende studie van die tradisionele speurverhaal en die literêre speurverhaal met spesifieke verwysing na vier Afrikaanse speurverhale, MA mini-dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/30116 > F11/512/gm http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-12052011-120359/ © 2010, University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. University of Pretoria
collection NDLTD
sources NDLTD
topic Traditional detective story
Literary detective story
Plot
Spanningslyn
Intrige
Karakterisering
Verteller
Vertellersperspektief
Tyd
Ruimte
Literêre speurverhaal
Tradisionele speurverhaal
Suspense
Plot
Storyline
Characterisation
Narrator
Point of view
Time
Space.
UCTD
spellingShingle Traditional detective story
Literary detective story
Plot
Spanningslyn
Intrige
Karakterisering
Verteller
Vertellersperspektief
Tyd
Ruimte
Literêre speurverhaal
Tradisionele speurverhaal
Suspense
Plot
Storyline
Characterisation
Narrator
Point of view
Time
Space.
UCTD
Volschenk, Berendina
Wat Emma weet (’n Roman) en ʼn Vergelykende studie van die tradisionele speurverhaal en die literêre speurverhaal met spesifieke verwysing na vier Afrikaanse speurverhale
description Die term speurverhaal impliseer ’n spesifieke soort verhaal of genre, tradisioneel triviaalliteratuur of ontspanningslektuur, met spesifieke kodes en konvensies. Enige konvensies is egter aanpasbaar en die grense tussen hoë kuns en populêre kultuur is vloeibaar, sodat dit moontlik is dat daar wel ʼn vertakking of subgenre wat die literêre speurverhaal genoem kan word, kon ontwikkel het. Die doel van hierdie verhandeling is om die volgende navorsingsvrae te beantwoord: Is daar wel speurverhale wat as literêre speurverhale gekategoriseer kan word? Indien nie, waarom word die kodes van die speurverhaal as narratiewe strategie gekies vir sekere romans? Wat is die verskille en ooreenkomste tussen die tradisionele speurverhaal en die sogenaamde literêre speurverhaal? Die verskynsel word ondersoek word deur twee romans wat moontlik as literêre speurverhale geklassifiseer kan word, nl. Een vir Azazel (Leroux, 1984) en Die boek van toeval en toeverlaat (Winterbach, 2006), te vergelyk met twee tradisionele speurverhale, nl. Reuk van die dood (Mouton, 2008) en Plaasmoord (Brynard, 2009), aan die hand van sekere struktuurelemente, nl. spanningslyn, plot, intrige, karakterisering, verteller, vertellersperspektief, tyd, en ruimte. ENGLISH : The term detective story indicates a specific kind of story or genre, traditionally recreational and light reading, with specific codes and conventions. However, any set of conventions are pliable and the boundaries between recreational and high art are fluid and constantly shifting. It is therefore possible that a subgenre of the detective story that can be called the literary detective story could have developed. The goal of this dissertation is to answer the following research questions: Are there detective stories that can be categorised as literary detective stories? If not, why is the detective element chosen as a narrative strategy for some novels? What are the differences and similarities between the traditional detective story and the so called literary detective novel? === Dissertation (MA)--University of Pretoria, 2010. === Afrikaans === unrestricted
author2 Pieterse, Henning Jonathan, 1960-
author_facet Pieterse, Henning Jonathan, 1960-
Volschenk, Berendina
author Volschenk, Berendina
author_sort Volschenk, Berendina
title Wat Emma weet (’n Roman) en ʼn Vergelykende studie van die tradisionele speurverhaal en die literêre speurverhaal met spesifieke verwysing na vier Afrikaanse speurverhale
title_short Wat Emma weet (’n Roman) en ʼn Vergelykende studie van die tradisionele speurverhaal en die literêre speurverhaal met spesifieke verwysing na vier Afrikaanse speurverhale
title_full Wat Emma weet (’n Roman) en ʼn Vergelykende studie van die tradisionele speurverhaal en die literêre speurverhaal met spesifieke verwysing na vier Afrikaanse speurverhale
title_fullStr Wat Emma weet (’n Roman) en ʼn Vergelykende studie van die tradisionele speurverhaal en die literêre speurverhaal met spesifieke verwysing na vier Afrikaanse speurverhale
title_full_unstemmed Wat Emma weet (’n Roman) en ʼn Vergelykende studie van die tradisionele speurverhaal en die literêre speurverhaal met spesifieke verwysing na vier Afrikaanse speurverhale
title_sort wat emma weet (’n roman) en ʼn vergelykende studie van die tradisionele speurverhaal en die literêre speurverhaal met spesifieke verwysing na vier afrikaanse speurverhale
publisher University of Pretoria
publishDate 2013
url http://hdl.handle.net/2263/30116
Volschenk, B 2010, Wat Emma weet (’n Roman) en ʼn Vergelykende studie van die tradisionele speurverhaal en die literêre speurverhaal met spesifieke verwysing na vier Afrikaanse speurverhale, MA mini-dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/30116 >
http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-12052011-120359/
work_keys_str_mv AT volschenkberendina watemmaweetnromanenʼnvergelykendestudievandietradisionelespeurverhaalendielitererespeurverhaalmetspesifiekeverwysingnavierafrikaansespeurverhale
_version_ 1719383818374217728