Wat Emma weet (’n Roman) en ʼn Vergelykende studie van die tradisionele speurverhaal en die literêre speurverhaal met spesifieke verwysing na vier Afrikaanse speurverhale
Die term speurverhaal impliseer ’n spesifieke soort verhaal of genre, tradisioneel triviaalliteratuur of ontspanningslektuur, met spesifieke kodes en konvensies. Enige konvensies is egter aanpasbaar en die grense tussen hoë kuns en populêre kultuur is vloeibaar, sodat dit moontlik is dat daar wel ʼn...
Internet
http://hdl.handle.net/2263/30116Volschenk, B 2010, Wat Emma weet (’n Roman) en ʼn Vergelykende studie van die tradisionele speurverhaal en die literêre speurverhaal met spesifieke verwysing na vier Afrikaanse speurverhale, MA mini-dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/30116 >
http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-12052011-120359/