‘n Ondersoek na die ontwikkeling van praktiese riglyne vir die gebruik van visuele middele in die bereiking van graad 12-leeruitkomste na aanleiding van die Nasionale Kurrikulumverklaring van die Departement van Onderwys (Afrikaans)
Om ‘geletterd’ te wees, beteken letterlik die vermoë wat die mens het om te kan lees en skryf. Dit kan ook op die vermoë dui om tekens, behalwe woorde, te kan lees, nl. gebare en beelde. In die samelewing word die mens vandag aan baie visuele elemente blootgestel, baie meer as slegs die gedrukte woo...
Internet
http://hdl.handle.net/2263/26799Moller, MJ 2007, ‘n Ondersoek na die ontwikkeling van praktiese riglyne vir die gebruik van visuele middele in die bereiking van graad 12-leeruitkomste na aanleiding van die Nasionale Kurrikulumverklaring van die Departement van Onderwys (Afrikaans), DLitt thesis, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/26799 >
http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-07292008-122357/