Bydraes wat kernrolspelers kan lewer om huisouers binne die huisouermodel in die uitvoering van hulle take te ondersteun

Text in Afrikaans === Die huisouermodel word tans internasionaal in kinderhuise gevolg. ’n Huisouer of huisouerpaar tree as surrogaatouer(s) op en woon saam met die kinders in ’n huis in ’n gewone woonbuurt, weg van die hoofkampus van die kinderhuis. Direkte waarneming van die daaglikse funksionerin...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Van Niekerk, Karen
Other Authors: Jacobs, I. F.
Format: Others
Language:af
Published: 2011
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/4781