Burger se rol in die Suid-Afrikaanse partypolitiek, 1934-1948
Afrikaans text === In die perswese van Suid-Afrika het Die Burger gedurende die dertiger- en veertigerjare ’n besondere plek beklee. A1 was dit nie ’n koerant met reusesirkulasiesyfers nie, is dit gerespekteer omdat dit onder meer ’n besonder bevoegde redaksie en bestuurspan gehad het. Die wyse...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | Afrikaans |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10500/18238 |