Implementering van groepsterapie by adolessente koshuisdogters, waarvan die ouers geskei is
Text in Afrikaans === Hierdie studie handel oor die implementering van groepsterapie met adolessente koshuisdogters, waarvan die ouers geskei is. Die navorser het bevind dat die meeste koshuisdogters se probleme nie in een dag per week, deur 'n diensdoenende onderwyser in die koshuis aangespree...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | af |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10500/17885 |
id |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-17885 |
---|---|
record_format |
oai_dc |
spelling |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-umkn-dsp01.int.unisa.ac.za-10500-178852016-04-16T04:08:39Z Implementering van groepsterapie by adolessente koshuisdogters, waarvan die ouers geskei is The implementation of group therapy with adolescent girls in hostels, whose parents are divorced Zwarts, Hannelie Louise Jacobs, L. J. (Louis Jacobus), 1946- 616.891520835 Teenage girls -- Counseling of Divorce counseling Children of divorced parents Divorce -- Psychological aspects Boarding schools -- South Africa -- Case studies Teenage girls -- Mental health Counseling in elementary education Group psychotherapy Text in Afrikaans Hierdie studie handel oor die implementering van groepsterapie met adolessente koshuisdogters, waarvan die ouers geskei is. Die navorser het bevind dat die meeste koshuisdogters se probleme nie in een dag per week, deur 'n diensdoenende onderwyser in die koshuis aangespreek kan word nie. Hierdie bevinding het die vraag laat ontstaan of groepsterapie in die koshuis geimplementeer kan word. Daar was nie voldoende literatuur in sake groepsterapie by normale kinders nie en daarom is 'n loodsstudie van stapel gestuur. Die doelstelling van die studie is om groepsterapie te implementeer by adolessente koshuisdogters. Daar was baie koshuisdogters, waarvan die ouers geskei is, en daarom is die steekproef verder verfyn. 'n Praktiese handleiding, insluitende werkkaarte, is saamgestel sodat groepsterapie vir enige Opvoedkundige Sielkundige toeganklik kan wees. Die groepsterapie is prakties geimplementeer. Die navorsing bevestig dat groepsterapie met adolessente koshuisdogters, waarvan die ouers geskei is, geimplementeer kan word. This study deals with the implementation of group therapy with adolescent girls in hostels, whose parents are divorced. The researcher came to the conclusion that teachers, who do duty in the hostel, once a week, cannot give enough attention to those girls who have problems. This conclusion raised the question of whether it would be feasible to implement group therapy in the hostel. There was insufficient literature, concerning group therapy with normal children, and therefore the researcher initiated a pilot study. The aim of the study was to implement group therapy with adolescent girls in the hostel. There were many girls in the hostel whose parents were divorced and so the sample was further curtailed. A practical manual including worksheets were compiled to be easily accessible to any Educational Psychologist doing group therapy. The group therapy was practically implemented and confirmed that group therapy can be implemented. Psychology of Education M. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde (Voorligting)) 2015-01-23T04:24:33Z 2015-01-23T04:24:33Z 1999-01 Dissertation http://hdl.handle.net/10500/17885 af 1 online resource (xv, 238 leaves) |
collection |
NDLTD |
language |
af |
format |
Others
|
sources |
NDLTD |
topic |
616.891520835 Teenage girls -- Counseling of Divorce counseling Children of divorced parents Divorce -- Psychological aspects Boarding schools -- South Africa -- Case studies Teenage girls -- Mental health Counseling in elementary education Group psychotherapy |
spellingShingle |
616.891520835 Teenage girls -- Counseling of Divorce counseling Children of divorced parents Divorce -- Psychological aspects Boarding schools -- South Africa -- Case studies Teenage girls -- Mental health Counseling in elementary education Group psychotherapy Zwarts, Hannelie Louise Implementering van groepsterapie by adolessente koshuisdogters, waarvan die ouers geskei is |
description |
Text in Afrikaans === Hierdie studie handel oor die implementering van groepsterapie met adolessente koshuisdogters, waarvan die ouers geskei is. Die navorser het bevind dat die meeste koshuisdogters se probleme nie in een dag per week, deur 'n diensdoenende onderwyser in die koshuis aangespreek kan word nie. Hierdie bevinding het die vraag laat ontstaan of groepsterapie in die koshuis geimplementeer kan word. Daar was nie voldoende literatuur in sake groepsterapie by normale kinders nie en daarom is 'n loodsstudie van stapel gestuur. Die doelstelling van die studie is om groepsterapie te implementeer by adolessente koshuisdogters. Daar was baie koshuisdogters, waarvan die ouers geskei is, en daarom is die steekproef verder verfyn. 'n Praktiese handleiding, insluitende werkkaarte, is saamgestel sodat groepsterapie vir enige Opvoedkundige Sielkundige toeganklik kan wees.
Die groepsterapie is prakties geimplementeer. Die navorsing bevestig dat groepsterapie met adolessente koshuisdogters, waarvan die ouers geskei is, geimplementeer kan word. === This study deals with the implementation of group therapy with adolescent girls in hostels, whose parents are divorced. The researcher came to the conclusion that teachers, who do duty in the hostel, once a week, cannot give enough attention to those girls who have problems. This conclusion raised the question of whether it would be feasible to implement group therapy in the hostel. There was insufficient literature, concerning group therapy with normal children, and therefore the researcher initiated a pilot study. The aim of the study was to implement group therapy with adolescent girls in the hostel. There were many girls in the hostel whose parents were divorced and so the sample was further curtailed. A practical manual including worksheets were compiled to be easily accessible to any Educational Psychologist doing group therapy. The group therapy was practically implemented and confirmed that group therapy can be implemented. === Psychology of Education === M. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde (Voorligting)) |
author2 |
Jacobs, L. J. (Louis Jacobus), 1946- |
author_facet |
Jacobs, L. J. (Louis Jacobus), 1946- Zwarts, Hannelie Louise |
author |
Zwarts, Hannelie Louise |
author_sort |
Zwarts, Hannelie Louise |
title |
Implementering van groepsterapie by adolessente koshuisdogters, waarvan die ouers geskei is |
title_short |
Implementering van groepsterapie by adolessente koshuisdogters, waarvan die ouers geskei is |
title_full |
Implementering van groepsterapie by adolessente koshuisdogters, waarvan die ouers geskei is |
title_fullStr |
Implementering van groepsterapie by adolessente koshuisdogters, waarvan die ouers geskei is |
title_full_unstemmed |
Implementering van groepsterapie by adolessente koshuisdogters, waarvan die ouers geskei is |
title_sort |
implementering van groepsterapie by adolessente koshuisdogters, waarvan die ouers geskei is |
publishDate |
2015 |
url |
http://hdl.handle.net/10500/17885 |
work_keys_str_mv |
AT zwartshannelielouise implementeringvangroepsterapiebyadolessentekoshuisdogterswaarvandieouersgeskeiis AT zwartshannelielouise theimplementationofgrouptherapywithadolescentgirlsinhostelswhoseparentsaredivorced |
_version_ |
1718225242925563904 |