Implementering van groepsterapie by adolessente koshuisdogters, waarvan die ouers geskei is
Text in Afrikaans === Hierdie studie handel oor die implementering van groepsterapie met adolessente koshuisdogters, waarvan die ouers geskei is. Die navorser het bevind dat die meeste koshuisdogters se probleme nie in een dag per week, deur 'n diensdoenende onderwyser in die koshuis aangespree...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | af |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10500/17885 |