Self-evaluasie en die vorming van selfdoeltreffendheidspersepsies
Optimistiese self-evaluasies oor die vermoë om take uit te voer is belangrik vir sukses in verskeie aspekte van menswees. Wanneer mense sulke self-evaluasies doen en selfdoeltreffendheids-persepsies vorm maak hulle van inligting uit verskeie bronne gebruik. Volgens teorieë wat spesifiek verband hou...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | en |
Published: |
2009
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10500/1745 |