Grondeise van 'n verantwoordbare opvoedkundige sielkundige praktyk met besondere verwysing van pedoterapie

Summaries in Afrikaans and English === Die begin van die nuwe millennium word gekenmerk deur radikale vooruitgang op tegnologiese gebied, paradigmatiese verskuiwings in natuur- en geesteswetenskappe, toenemende onsekerheid oor wat die ware aard van die mens is en hoe die een mens die ander verantw...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Kruger, Jacolien
Other Authors: Olivier, Amanda
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/17139