Die arrestasiebevoegdheid van die private persoon (ingevolge aa 42 en 49 van die Strafproseswet 51 van 1977) met spesiale verwysing na die oewerbewoner en Martinus 1990 (2) SASV 568 (A) en ander verwante sake

Text in Afrikaans === Die private persoon het sekere bevoegdhede betreffende die arrestasie en die gebruik van geweld tydens arrestasie van lede van die publiek wat misdade pleeg/gepleeg het. Hierdie bevoegdheid spruit uit sowel die gemenereg as die wettereg. Kragtens die Suid-Afrikaanse Strafpr...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Fowler, Henriette
Other Authors: Swanepoel, J. P.
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/16806