'n Ondersoek na die verband tussen persoonlikheidstipes en 'n sin vir koherensie

Text in Afrikaans === Summaries in Afrikaans and English === Die doel van hierdie studie was om die verwantskap tussen persoonlikheidstipes en 'n salutogeniese konstruk naamlik sin vir koherensie te ondersoek. Persoonlikheid is vanuit 'n behavioristiese sowel as humanistiese paradigma o...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Fourie, Renata
Other Authors: Visser, P. J. (Prof.)
Format: Others
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10500/16805