Invloed van tussenrolkonflik op die werkstevredenheid van egpare in dubbelloopbaanhuwelike
Die motivering vir die studie was die leemte aan en behoefte vir navorsing oor dubbelloopbaanhuwelike en tussenrolkonflik in Suid-Afrika. Die doelstelling was om vas te stel of daar 'n verband tussen tussenrolkonflik en werkstevredenheid by egpare in dubbelloopbaanhuwelike bestaan, en of egg...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | af |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10500/15659 |