Mentorskap van beginner-laerskoolprinsipale vir doeltreffende kurrikulumbestuur

Beginner principals need support through a mentoring and coaching program to ensure effective curriculum management and to develop as curriculum leaders. The aim of the study was to determine the need of and the requirements for mentoring and coaching programs to ensure support in effective curricul...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Venter, Nicolaas van Loggenberg
Other Authors: Kamper, G.D.
Language:other
Published: 2010
Subjects:
Online Access:Venter, Nicolaas van Loggenberg (2008) Mentorskap van beginner-laerskoolprinsipale vir doeltreffende kurrikulumbestuur, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/3043>
http://hdl.handle.net/10500/3043
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-3043
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-30432018-11-19T17:14:17Z Mentorskap van beginner-laerskoolprinsipale vir doeltreffende kurrikulumbestuur Venter, Nicolaas van Loggenberg Kamper, G.D. Beginner principal Mentoring Curriculum management Curriculum leadership Coaching Beginnerprinsipale Mentorskap Afrigting Kurrikulumbestuur Kurrikulumleierskap 371.20120968 School principals -- In-service training -- South Africa Mentoring in education -- South Africa Curriculum planning -- South Africa School management and organization -- South Africa Beginner principals need support through a mentoring and coaching program to ensure effective curriculum management and to develop as curriculum leaders. The aim of the study was to determine the need of and the requirements for mentoring and coaching programs to ensure support in effective curriculum management. A comprehensive literature study was done and resulted in the success of mentoring and coaching programs and the focus pointing to effective curriculum management and specifically curriculum leadership in South Africa. The results from the literature study guided the empirical study through combined research. The focus fell on the roles, expectations, problems and support of beginner principals, curriculum management and leadership and the need of and the requirements for mentoring and coaching programs. Empirically it was dicovered that beginner principals are not supported efficiently as curriculum managers and curriculum leaders. Mentoring and coaching will address this need. The requirements of mentoring and coaching programs consist of: (1) Compulsary mentoring and coaching programs for all beginner principals; (2) Experienced principals as mentors; (3) Approved mentors who should receive training; (4) The beginner principal being allowed to choose his/her own mentor; (5) Mentors as curriculum experts Beginnerprinsipale benodig ondersteuning in die vorm van 'n mentorskap- en afrigtingsprogram om die kurrikulum effektief te bestuur en om as kurrikulumleier te ontwikkel. Die doe! van hierdie studie was om die behoefte aan en die vereistes vir mentorskap- en afrigtingsprogramme te bepaal om beginnerprinsipale in effektiewe kurrikulumbestuur te ondersteun. 'n Uitgebreide literatuurstudie is uitgevoer wat die sukses van mentorskap- en afrigtingsprogramme vir beginnerprinsipale aandui en die fokus op kurrikulumbestuur en meer spesifiek kurrikulumleierskap in Suid-Afrika plaas. Die Iiteratuurstudie het as basis gedien vir die empiriese studie wat uit gekombineerde navorsing bestaan het. In die empiriese studie is daar op rolle, verwagtinge, probleme en ondersteuning van beginnerprinsipale gefokus. Daar is verder aandag gegee aan kurrikulumbestuur en -Ieierskap van beginnerprinsipale en die behoefte aan en vereistes vir mentorskap- en afrigtingsprogramme. Empiries is daar bevind dat beginnerprinsipale nie voldoende in kurrikulumbestuur en die ontwikkeling as kurrikulumleiers ondersteun word me. Mentorskap- en afrigtingsprogramme sal hierdie behoefte aanspreek. Die vereistes vir die mentorskap- en afrigtingsprogramme bestaan uit: (1) Verpligte mentorskap- en afrigtingsprogram vir aile beginnerprinsipale; (2) Die gebruik van ervare prinsipale as mentors; (3) Goedgekeurde mentors wat opleiding ontvang; ( 4) 'n Keuse deur die beginnerprinsipaal ten opsigte van sy/haar mentor; (5) Mentors wat kurrikulumkundiges is. Educational Studies M. Ed. (Onderwysbestuur) 2010-01-21T09:38:43Z 2010-01-21T09:38:43Z 2008-11 Dissertation Venter, Nicolaas van Loggenberg (2008) Mentorskap van beginner-laerskoolprinsipale vir doeltreffende kurrikulumbestuur, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/3043> http://hdl.handle.net/10500/3043 other
collection NDLTD
language other
sources NDLTD
topic Beginner principal
Mentoring
Curriculum management
Curriculum leadership
Coaching
Beginnerprinsipale
Mentorskap
Afrigting
Kurrikulumbestuur
Kurrikulumleierskap
371.20120968
School principals -- In-service training -- South Africa
Mentoring in education -- South Africa
Curriculum planning -- South Africa
School management and organization -- South Africa
spellingShingle Beginner principal
Mentoring
Curriculum management
Curriculum leadership
Coaching
Beginnerprinsipale
Mentorskap
Afrigting
Kurrikulumbestuur
Kurrikulumleierskap
371.20120968
School principals -- In-service training -- South Africa
Mentoring in education -- South Africa
Curriculum planning -- South Africa
School management and organization -- South Africa
Venter, Nicolaas van Loggenberg
Mentorskap van beginner-laerskoolprinsipale vir doeltreffende kurrikulumbestuur
description Beginner principals need support through a mentoring and coaching program to ensure effective curriculum management and to develop as curriculum leaders. The aim of the study was to determine the need of and the requirements for mentoring and coaching programs to ensure support in effective curriculum management. A comprehensive literature study was done and resulted in the success of mentoring and coaching programs and the focus pointing to effective curriculum management and specifically curriculum leadership in South Africa. The results from the literature study guided the empirical study through combined research. The focus fell on the roles, expectations, problems and support of beginner principals, curriculum management and leadership and the need of and the requirements for mentoring and coaching programs. Empirically it was dicovered that beginner principals are not supported efficiently as curriculum managers and curriculum leaders. Mentoring and coaching will address this need. The requirements of mentoring and coaching programs consist of: (1) Compulsary mentoring and coaching programs for all beginner principals; (2) Experienced principals as mentors; (3) Approved mentors who should receive training; (4) The beginner principal being allowed to choose his/her own mentor; (5) Mentors as curriculum experts === Beginnerprinsipale benodig ondersteuning in die vorm van 'n mentorskap- en afrigtingsprogram om die kurrikulum effektief te bestuur en om as kurrikulumleier te ontwikkel. Die doe! van hierdie studie was om die behoefte aan en die vereistes vir mentorskap- en afrigtingsprogramme te bepaal om beginnerprinsipale in effektiewe kurrikulumbestuur te ondersteun. 'n Uitgebreide literatuurstudie is uitgevoer wat die sukses van mentorskap- en afrigtingsprogramme vir beginnerprinsipale aandui en die fokus op kurrikulumbestuur en meer spesifiek kurrikulumleierskap in Suid-Afrika plaas. Die Iiteratuurstudie het as basis gedien vir die empiriese studie wat uit gekombineerde navorsing bestaan het. In die empiriese studie is daar op rolle, verwagtinge, probleme en ondersteuning van beginnerprinsipale gefokus. Daar is verder aandag gegee aan kurrikulumbestuur en -Ieierskap van beginnerprinsipale en die behoefte aan en vereistes vir mentorskap- en afrigtingsprogramme. Empiries is daar bevind dat beginnerprinsipale nie voldoende in kurrikulumbestuur en die ontwikkeling as kurrikulumleiers ondersteun word me. Mentorskap- en afrigtingsprogramme sal hierdie behoefte aanspreek. Die vereistes vir die mentorskap- en afrigtingsprogramme bestaan uit: (1) Verpligte mentorskap- en afrigtingsprogram vir aile beginnerprinsipale; (2) Die gebruik van ervare prinsipale as mentors; (3) Goedgekeurde mentors wat opleiding ontvang; ( 4) 'n Keuse deur die beginnerprinsipaal ten opsigte van sy/haar mentor; (5) Mentors wat kurrikulumkundiges is. === Educational Studies === M. Ed. (Onderwysbestuur)
author2 Kamper, G.D.
author_facet Kamper, G.D.
Venter, Nicolaas van Loggenberg
author Venter, Nicolaas van Loggenberg
author_sort Venter, Nicolaas van Loggenberg
title Mentorskap van beginner-laerskoolprinsipale vir doeltreffende kurrikulumbestuur
title_short Mentorskap van beginner-laerskoolprinsipale vir doeltreffende kurrikulumbestuur
title_full Mentorskap van beginner-laerskoolprinsipale vir doeltreffende kurrikulumbestuur
title_fullStr Mentorskap van beginner-laerskoolprinsipale vir doeltreffende kurrikulumbestuur
title_full_unstemmed Mentorskap van beginner-laerskoolprinsipale vir doeltreffende kurrikulumbestuur
title_sort mentorskap van beginner-laerskoolprinsipale vir doeltreffende kurrikulumbestuur
publishDate 2010
url Venter, Nicolaas van Loggenberg (2008) Mentorskap van beginner-laerskoolprinsipale vir doeltreffende kurrikulumbestuur, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/3043>
http://hdl.handle.net/10500/3043
work_keys_str_mv AT venternicolaasvanloggenberg mentorskapvanbeginnerlaerskoolprinsipalevirdoeltreffendekurrikulumbestuur
_version_ 1718793198670708736