Gevolge van gebrekkige ouerbetrokkenheid by leerders met Fetale Alkohol Sindroom soos ervaar deur onderwysers in die Wes-Kaap : 'n kwalitatiewe studie
Hierdie studie het op die gevolge van gebrekkige ouerbetrokkenheid by leerders met fetale alkoholsindroom (FAS), soos ervaar deur onderwysers in die Wes-Kaap, gefokus. Daar is gebruik gemaak van ’n kwalitatiewe navorsingsproses waar nege in-diepte onderhoude met onderwysers gevoer is. Die onderwyser...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | Afrikaans |
Published: |
2020
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10500/26960 |