Die invloed van 'n groepterapeutiese begeleidingsprogram op epileptiese adolessente dogters

In die studie is besin oor die wyse waarop die opvoedkundige sielkundige die probleme wat deur die epileptiese adolessente dogter ondervind word, kan aanspreek. 'n Groepterapeutiese begeleidingsprogram is ten doel gestel sodat die intra- en inter-psigiese effek daarvan op die epileptiese ado...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Roberts, Antoinette Johanna
Other Authors: Wiechers, E.
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:Roberts, Antoinette Johanna (1999) Die invloed van 'n groepterapeutiese begeleidingsprogram op epileptiese adolessente dogters, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17624>
http://hdl.handle.net/10500/17624
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-17624
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-176242018-11-19T17:14:40Z Die invloed van 'n groepterapeutiese begeleidingsprogram op epileptiese adolessente dogters Roberts, Antoinette Johanna Wiechers, E. Epilepsy Adolescent group therapy Seizures Educational psychological perspective 618.92853 Epilepsy Group psychotherapy for teenagers Convulsions in children Petit mal epilepsy In die studie is besin oor die wyse waarop die opvoedkundige sielkundige die probleme wat deur die epileptiese adolessente dogter ondervind word, kan aanspreek. 'n Groepterapeutiese begeleidingsprogram is ten doel gestel sodat die intra- en inter-psigiese effek daarvan op die epileptiese adolessente dogter bepaal kon word. Agt epileptiese adolessente dogters is vir die doel van hierdie studie geselekteer, waama hulle aan 'n reeks psigometriese toetse onderwerp is. Voorts het die onderskeie vakonderwysers 'n evalueringsvraelys voltooi. Daar is bevind dat die dogters in die algemeen 'n negatiewe selfkonsep het. Die meeste proefpersone was angstig en depressief. Verhoudingsprobleme en 'n gebrek aan doelstellings het ook onder hulle voorgekom. Volgens die literatuurstudie blyk dit 66k dat die epileptiese kind oor die algemeen 'n hoe voorkoms van psigo-sosiale probleme toon en <lat <lit dikwels lei tot 'n negatiewe selfkonsep. Faktore wat die psigo-sosiale wording van die epileptiese kind kan bei'nvloed, is neuroIV biologiese faktore (byvoorbeeld die tipe toeval), psigo-sosiale faktore (byvoorbeeld stigmatisering) en farmakologiese faktore (byvoorbeeld newe-effekte van medikasie ). Die proefpersone is onderwerp aan 'n groepterapeutiese begeleidingsprogram van tien sessies. Die program het gefokus op intra-psigiese aspekte soos die regstelling van negatiewe selfspraak, asook op die bewusmaking en oefening van interpersoonlike vaardighede. Uit die resultate van die na-toetsing kan afgelei word dat persoonlike groei plaasgevind het - in die algemeen was daar 'n verhoging ten opsigte van die selfkonsep. Interpersoonlike verhoudinge het skynbaar ook verbeter, terwyl angs afgeneem en depressie verminder het. Voorts het die proefpersone se skolastiese prestasie met 5,1 persent verbeter. Die groepterapeutiese begeleidingsprogram het dus 'n positiewe intra- en inter-psigiese effek op die epileptiese adolessente dogter gehad. This study addressed the ways in which the educational psychologist can address the problems experienced by epileptic adolescent girls. Eight epileptic adolescent girls were subjected to a series of psychometric tests. The results indicated that in general, the majority of the girls were suffering from a negative self-concept, depression and anxiety. They experienced problems with relationships and reflected a lack of goals. The epileptic adolescent girls were subjected to a group therapeutic guidance programme. The programme focussed on intra- and interpsychological aspects such as the modification of negative self-talk and the exercising of interpersonal skills. The results of follow-up tests revealed that in general there had been an improvement of the self-concept. Apparently inter-personal relations had improved, whereas anxiety and depression had declined. At the same time, school performance had increased. Hence, the group therapeutic guidance programme had a positive intra- and interpsychological effect on the epileptic adolescent girls. Psychology of Education M.Ed. 2015-01-23T04:24:10Z 2015-01-23T04:24:10Z 1999-06 Dissertation Roberts, Antoinette Johanna (1999) Die invloed van 'n groepterapeutiese begeleidingsprogram op epileptiese adolessente dogters, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17624> http://hdl.handle.net/10500/17624 af 1 online resource (xvi, 132 leaves)
collection NDLTD
language af
format Others
sources NDLTD
topic Epilepsy
Adolescent group therapy
Seizures
Educational psychological perspective
618.92853
Epilepsy
Group psychotherapy for teenagers
Convulsions in children
Petit mal epilepsy
spellingShingle Epilepsy
Adolescent group therapy
Seizures
Educational psychological perspective
618.92853
Epilepsy
Group psychotherapy for teenagers
Convulsions in children
Petit mal epilepsy
Roberts, Antoinette Johanna
Die invloed van 'n groepterapeutiese begeleidingsprogram op epileptiese adolessente dogters
description In die studie is besin oor die wyse waarop die opvoedkundige sielkundige die probleme wat deur die epileptiese adolessente dogter ondervind word, kan aanspreek. 'n Groepterapeutiese begeleidingsprogram is ten doel gestel sodat die intra- en inter-psigiese effek daarvan op die epileptiese adolessente dogter bepaal kon word. Agt epileptiese adolessente dogters is vir die doel van hierdie studie geselekteer, waama hulle aan 'n reeks psigometriese toetse onderwerp is. Voorts het die onderskeie vakonderwysers 'n evalueringsvraelys voltooi. Daar is bevind dat die dogters in die algemeen 'n negatiewe selfkonsep het. Die meeste proefpersone was angstig en depressief. Verhoudingsprobleme en 'n gebrek aan doelstellings het ook onder hulle voorgekom. Volgens die literatuurstudie blyk dit 66k dat die epileptiese kind oor die algemeen 'n hoe voorkoms van psigo-sosiale probleme toon en <lat <lit dikwels lei tot 'n negatiewe selfkonsep. Faktore wat die psigo-sosiale wording van die epileptiese kind kan bei'nvloed, is neuroIV biologiese faktore (byvoorbeeld die tipe toeval), psigo-sosiale faktore (byvoorbeeld stigmatisering) en farmakologiese faktore (byvoorbeeld newe-effekte van medikasie ). Die proefpersone is onderwerp aan 'n groepterapeutiese begeleidingsprogram van tien sessies. Die program het gefokus op intra-psigiese aspekte soos die regstelling van negatiewe selfspraak, asook op die bewusmaking en oefening van interpersoonlike vaardighede. Uit die resultate van die na-toetsing kan afgelei word dat persoonlike groei plaasgevind het - in die algemeen was daar 'n verhoging ten opsigte van die selfkonsep. Interpersoonlike verhoudinge het skynbaar ook verbeter, terwyl angs afgeneem en depressie verminder het. Voorts het die proefpersone se skolastiese prestasie met 5,1 persent verbeter. Die groepterapeutiese begeleidingsprogram het dus 'n positiewe intra- en inter-psigiese effek op die epileptiese adolessente dogter gehad. === This study addressed the ways in which the educational psychologist can address the problems experienced by epileptic adolescent girls. Eight epileptic adolescent girls were subjected to a series of psychometric tests. The results indicated that in general, the majority of the girls were suffering from a negative self-concept, depression and anxiety. They experienced problems with relationships and reflected a lack of goals. The epileptic adolescent girls were subjected to a group therapeutic guidance programme. The programme focussed on intra- and interpsychological aspects such as the modification of negative self-talk and the exercising of interpersonal skills. The results of follow-up tests revealed that in general there had been an improvement of the self-concept. Apparently inter-personal relations had improved, whereas anxiety and depression had declined. At the same time, school performance had increased. Hence, the group therapeutic guidance programme had a positive intra- and interpsychological effect on the epileptic adolescent girls. === Psychology of Education === M.Ed.
author2 Wiechers, E.
author_facet Wiechers, E.
Roberts, Antoinette Johanna
author Roberts, Antoinette Johanna
author_sort Roberts, Antoinette Johanna
title Die invloed van 'n groepterapeutiese begeleidingsprogram op epileptiese adolessente dogters
title_short Die invloed van 'n groepterapeutiese begeleidingsprogram op epileptiese adolessente dogters
title_full Die invloed van 'n groepterapeutiese begeleidingsprogram op epileptiese adolessente dogters
title_fullStr Die invloed van 'n groepterapeutiese begeleidingsprogram op epileptiese adolessente dogters
title_full_unstemmed Die invloed van 'n groepterapeutiese begeleidingsprogram op epileptiese adolessente dogters
title_sort die invloed van 'n groepterapeutiese begeleidingsprogram op epileptiese adolessente dogters
publishDate 2015
url Roberts, Antoinette Johanna (1999) Die invloed van 'n groepterapeutiese begeleidingsprogram op epileptiese adolessente dogters, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17624>
http://hdl.handle.net/10500/17624
work_keys_str_mv AT robertsantoinettejohanna dieinvloedvanngroepterapeutiesebegeleidingsprogramopepileptieseadolessentedogters
_version_ 1718793858710503424