Die invloed van 'n groepterapeutiese begeleidingsprogram op epileptiese adolessente dogters
In die studie is besin oor die wyse waarop die opvoedkundige sielkundige die probleme wat deur die epileptiese adolessente dogter ondervind word, kan aanspreek. 'n Groepterapeutiese begeleidingsprogram is ten doel gestel sodat die intra- en inter-psigiese effek daarvan op die epileptiese ado...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | af |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | Roberts, Antoinette Johanna (1999) Die invloed van 'n groepterapeutiese begeleidingsprogram op epileptiese adolessente dogters, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17624> http://hdl.handle.net/10500/17624 |