Die rol van Christelike spiritualiteit in die lewe van 'n persoon met 'n huweliksmaat met 'n "bipolêre gemoedsversteuring
Text in Afrikaans === Binne die tradisionele christelike westerse samelewing waarin ons leef is daar diskoerse en meta-narratiewe wat dikteer wat van ons as huweliksmaats verwag word. Ons is dikwels onbewus van hoe hierdie verwagtinge, rolle en eise wat aan ons gestel word, deur verskillende disk...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | af |
Published: |
2009
|
Subjects: | |
Online Access: | Kotzé, Martina (2009) Die rol van Christelike spiritualiteit in die lewe van 'n persoon met 'n huweliksmaat met 'n "bipolêre gemoedsversteuring, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/1009> http://hdl.handle.net/10500/1009 |