Die beregting van die fundamentele reg op toegang tot sosiale sekerheid
LL.D. === In hierdie studie word ondersoek ingestel na die beregbaarheid van sosiale sekerheidsregte as 'n fundamentele reg wat deur die Grondwet verskans word. Die konsep "sosiale sekerheid" is as fundamentele reg bekend gestel in die Suid- Afrikaanse regsisteem deur die insluiting v...
Published: |
2012
|
---|---|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10210/5644 |