Riglyne vir christelike kruiskulturele beraad.
Die AGS het tot vier jaar gelede as vier ras gesegregeerde kerke gefunksioneer. Elke kerk se lidmate het uit ras- eie lidmate bestaan. Berading was binne kultuur-eie konteks gedoe n. Die beradingsopleiding van die pastoralekorps was ook op kultuur-eie beginsels gebaseer. Na die verenigingsproses van...
Published: |
2008
|
---|---|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10210/211 |