Ondersteuning aan ouers met verstandelik vertraagde kinders
M.Cur. (Psychiatric Mental Health Nursing) === Die doel van hierdie studie is om te bepaal of ondersteuningsgroepe aan ouers met verstandelik vertraagde kinders 'n positiewe uitwerking het op die ouers se funksionering binne die gesin. 'n Eksperimentele ondersoek is gedoen met tien gesinne...
Main Author: | |
---|---|
Published: |
2014
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10210/8941 |