'n Ondersoek na lengte, massa en ouderdom van hengelvisse in die Hardapdam, S.W.A.
M.Sc. (Zoology) === Suidwes-Afrika is. tn land van kontraste. Dit is tn dorre gebied waar water die paspoort is tot lewe. Die jaarlikse reenval is betrekIik laag (280mm, Dept. Waterwese. 1972) sodatdie natuurlike dreineringsisteme vir die grootste gedeelte van die jaar bree sandslote is. Tydens die...
Main Author: | |
---|---|
Published: |
2014
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10210/8935 |