Kognitiewe kartering as strategie in wiskunde-onderrig

M.Ed. === Die leerder met Wiskunde sukkel omdat hy nie 'n metode het om Wiskunde te leer nie. Groot druk word op die onderwyser geplaas, want hy moet nou vir die leerder leer hoe om Wiskunde te leer. Die vraag ontstaan of daar 'n strategie of benadering van Wiskunde-onderrig bestaan wat di...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Loubser, Anelda
Published: 2012
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10210/6861