Leiding in die primêre skool : 'n fundamenteel-pedagogiese studie

Die doel van hierdie studie was om deur die implimentering van die fenomenologigse pedagogiek-denke die werklike essensies van die verhouding primere skoolhoof-onderwyser-leerling m.b.t. leidinggewing aan lg. twee oop te dek. Om leiding te gee, is 'n proses wat ontwikkelend van aard is en waard...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Loedolff, Christiaan Albertyn
Other Authors: Van Wageningen, G
Format: Dissertation
Language:English
Published: University of Cape Town 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/11427/15805
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-uct-oai-localhost-11427-15805
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-uct-oai-localhost-11427-158052020-10-06T05:11:37Z Leiding in die primêre skool : 'n fundamenteel-pedagogiese studie Loedolff, Christiaan Albertyn Van Wageningen, G Educational counseling elementary education Die doel van hierdie studie was om deur die implimentering van die fenomenologigse pedagogiek-denke die werklike essensies van die verhouding primere skoolhoof-onderwyser-leerling m.b.t. leidinggewing aan lg. twee oop te dek. Om leiding te gee, is 'n proses wat ontwikkelend van aard is en waardeur 'n indiwidu gehelp word om sy eie moontlikhede, vermoens, vaardighede en gesindhede te verstaan en aanvaar n.a.v. sy eie aspirasies sodat hy in toenemende mate in staat gestel kan word om sy eie verantwoordelike keuses as indiwidu en as lid van 'n groep van 'n dinamiese maatskappy te voorsien waar hy kan leer omtrent vlakke van onderskeie beroepe en opvoedkundige strewes en waarde-oordele. 2015-12-13T04:25:19Z 2015-12-13T04:25:19Z 1981 Master Thesis Masters MEd http://hdl.handle.net/11427/15805 eng application/pdf University of Cape Town Faculty of Humanities School of Education
collection NDLTD
language English
format Dissertation
sources NDLTD
topic Educational counseling
elementary education
spellingShingle Educational counseling
elementary education
Loedolff, Christiaan Albertyn
Leiding in die primêre skool : 'n fundamenteel-pedagogiese studie
description Die doel van hierdie studie was om deur die implimentering van die fenomenologigse pedagogiek-denke die werklike essensies van die verhouding primere skoolhoof-onderwyser-leerling m.b.t. leidinggewing aan lg. twee oop te dek. Om leiding te gee, is 'n proses wat ontwikkelend van aard is en waardeur 'n indiwidu gehelp word om sy eie moontlikhede, vermoens, vaardighede en gesindhede te verstaan en aanvaar n.a.v. sy eie aspirasies sodat hy in toenemende mate in staat gestel kan word om sy eie verantwoordelike keuses as indiwidu en as lid van 'n groep van 'n dinamiese maatskappy te voorsien waar hy kan leer omtrent vlakke van onderskeie beroepe en opvoedkundige strewes en waarde-oordele.
author2 Van Wageningen, G
author_facet Van Wageningen, G
Loedolff, Christiaan Albertyn
author Loedolff, Christiaan Albertyn
author_sort Loedolff, Christiaan Albertyn
title Leiding in die primêre skool : 'n fundamenteel-pedagogiese studie
title_short Leiding in die primêre skool : 'n fundamenteel-pedagogiese studie
title_full Leiding in die primêre skool : 'n fundamenteel-pedagogiese studie
title_fullStr Leiding in die primêre skool : 'n fundamenteel-pedagogiese studie
title_full_unstemmed Leiding in die primêre skool : 'n fundamenteel-pedagogiese studie
title_sort leiding in die primêre skool : 'n fundamenteel-pedagogiese studie
publisher University of Cape Town
publishDate 2015
url http://hdl.handle.net/11427/15805
work_keys_str_mv AT loedolffchristiaanalbertyn leidingindieprimereskoolnfundamenteelpedagogiesestudie
_version_ 1719349912514068480