n Prosesbenadering tot skryfonderrig (Afrikaans Eerste Taal) in die intermediêre fase

Thesis (MEd)--University of Stellenbosch, 2002. === ENGLISH ABSTRACT: Presently(2002) South Africa finds itself in the centre of a transformation process as far as the provision of education is concerned. Curriculum restructuring is an ongoing process. An exciting development which is coupled her...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Van Zijl, George Clifford
Other Authors: Menkveld, H.
Format: Others
Language:af_ZA
Published: Stellenbosch : Stellenbosch University 2012
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10019.1/52966
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-sun-oai-scholar.sun.ac.za-10019.1-52966
record_format oai_dc
collection NDLTD
language af_ZA
format Others
sources NDLTD
topic Authorship -- Study and teaching
Afrikaans language -- Study and teaching (Primary)
Native language -- Study and teaching (Primary)
Curriculum planning -- South Africa
Dissertations -- Education
Theses -- Education
spellingShingle Authorship -- Study and teaching
Afrikaans language -- Study and teaching (Primary)
Native language -- Study and teaching (Primary)
Curriculum planning -- South Africa
Dissertations -- Education
Theses -- Education
Van Zijl, George Clifford
n Prosesbenadering tot skryfonderrig (Afrikaans Eerste Taal) in die intermediêre fase
description Thesis (MEd)--University of Stellenbosch, 2002. === ENGLISH ABSTRACT: Presently(2002) South Africa finds itself in the centre of a transformation process as far as the provision of education is concerned. Curriculum restructuring is an ongoing process. An exciting development which is coupled herewith is the dissemination of curriculum information, in order to implement outcomes directed curriculum development successfully. This implies that educators must be able to handle these challenges; it demands that they have to be empowered in respect of appropriate curriculum knowledge and skills. In the concept document "Revised National Curriculum Statement for gr. R-9" specific mention is made of the fact that pupils should in future become familiar with the process of writing, which includes prewriting, concept writing, revision, editing and publishing. Indeed a great challenge for educators, acting as facilitators. When learners write, they must follow the aforesaid process. The fact that language, oral as well as written, assists pupils in brightening their thoughts and conveying their observations while they are forming and testing ideas, researcher is of the opinion that more time should be spent on the purposeful teaching of writing in the intermediate phase (gr. 4-6). In the light of the aforesaid the aim of this thesis was to establish, by means of a questionnaire, whether primary schools, and more specific the intermediate phase (gr. 4- 6), are implementing a writing development programme in which the process approach to writing forms an integral part of the teaching. The gathered information was used to suggest strategies for the implementation of a process approach to writing development. === AFRIKAANSE OPSOMMING: Tans (2002) IS Suid-Afrika midde-in 'n transformasieproses In soverre dit onderwysvoorsiening betref. Kurrikulumherstrukturering vind voortdurend plaas. 'n Opwindende ontwikkeling wat met hierdie herstrukturering gepaard gaan, is die disseminering van kurrikulurninligting om uitkomsgerigte kurrikulumontwikkeling suksesvol te implementeer. Dit impliseer dat onderwysers in staat moet wees om hierdie uitdagings te kan hanteer; dit vereis dat hulle ten opsigte van toepaslike kurrikulumkennis en vaardighede bemagtig moet word. In die konsepdokument "Revised National Curriculum Statement for gr. R-9" word spesifiek daarna verwys dat leerders moet leer dat skryfwerk 'n proses is wat die volgende insluit: preskryf, konsepskryf, hersiening, redigering en publisering. Wanneer leerders dus skryf, moet hulle dié skryfproses volg. Omdat die gebruik van taal, mondeling sowel as skriftelik, leerders help om hulle denke te verhelder en hul waarnemings oor te dra terwyl hul idees vorm en toets, is navorser van mening dat meer tyd aan skryfonderrig in die intermediêre fase (gr.4-6) afgestaan moet word. Die probleem wat in hierdie tesis ondersoek is, is of 'n prosesbenadering tot skryfonderrig, waarin die onderwyser sy onderrig aan die hand van die kurrikulum en leerderkennis en - insette uitbou met doelbewuste onderrig van die skryfproses, en 'n daarmee gepaardgaande geleide komponent waaronder verstaan word die onderrig van skryfvaardighede, 'n bruikbare metode vir skryfonderrig in die intermediêre fase (gr.2-6) is. 'n Empiriese vraelysondersoek is by laerskole gedoen, en die verkreë inligting is gebruik om voorstelle aan die hand te doen waarvolgens 'n prosesgerigte skryfontwikkelingsprogram geïmplementeer kan word.
author2 Menkveld, H.
author_facet Menkveld, H.
Van Zijl, George Clifford
author Van Zijl, George Clifford
author_sort Van Zijl, George Clifford
title n Prosesbenadering tot skryfonderrig (Afrikaans Eerste Taal) in die intermediêre fase
title_short n Prosesbenadering tot skryfonderrig (Afrikaans Eerste Taal) in die intermediêre fase
title_full n Prosesbenadering tot skryfonderrig (Afrikaans Eerste Taal) in die intermediêre fase
title_fullStr n Prosesbenadering tot skryfonderrig (Afrikaans Eerste Taal) in die intermediêre fase
title_full_unstemmed n Prosesbenadering tot skryfonderrig (Afrikaans Eerste Taal) in die intermediêre fase
title_sort n prosesbenadering tot skryfonderrig (afrikaans eerste taal) in die intermediêre fase
publisher Stellenbosch : Stellenbosch University
publishDate 2012
url http://hdl.handle.net/10019.1/52966
work_keys_str_mv AT vanzijlgeorgeclifford nprosesbenaderingtotskryfonderrigafrikaanseerstetaalindieintermedierefase
_version_ 1718163957439528960
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-sun-oai-scholar.sun.ac.za-10019.1-529662016-01-29T04:02:56Z n Prosesbenadering tot skryfonderrig (Afrikaans Eerste Taal) in die intermediêre fase Van Zijl, George Clifford Menkveld, H. Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Curriculum Studies. Authorship -- Study and teaching Afrikaans language -- Study and teaching (Primary) Native language -- Study and teaching (Primary) Curriculum planning -- South Africa Dissertations -- Education Theses -- Education Thesis (MEd)--University of Stellenbosch, 2002. ENGLISH ABSTRACT: Presently(2002) South Africa finds itself in the centre of a transformation process as far as the provision of education is concerned. Curriculum restructuring is an ongoing process. An exciting development which is coupled herewith is the dissemination of curriculum information, in order to implement outcomes directed curriculum development successfully. This implies that educators must be able to handle these challenges; it demands that they have to be empowered in respect of appropriate curriculum knowledge and skills. In the concept document "Revised National Curriculum Statement for gr. R-9" specific mention is made of the fact that pupils should in future become familiar with the process of writing, which includes prewriting, concept writing, revision, editing and publishing. Indeed a great challenge for educators, acting as facilitators. When learners write, they must follow the aforesaid process. The fact that language, oral as well as written, assists pupils in brightening their thoughts and conveying their observations while they are forming and testing ideas, researcher is of the opinion that more time should be spent on the purposeful teaching of writing in the intermediate phase (gr. 4-6). In the light of the aforesaid the aim of this thesis was to establish, by means of a questionnaire, whether primary schools, and more specific the intermediate phase (gr. 4- 6), are implementing a writing development programme in which the process approach to writing forms an integral part of the teaching. The gathered information was used to suggest strategies for the implementation of a process approach to writing development. AFRIKAANSE OPSOMMING: Tans (2002) IS Suid-Afrika midde-in 'n transformasieproses In soverre dit onderwysvoorsiening betref. Kurrikulumherstrukturering vind voortdurend plaas. 'n Opwindende ontwikkeling wat met hierdie herstrukturering gepaard gaan, is die disseminering van kurrikulurninligting om uitkomsgerigte kurrikulumontwikkeling suksesvol te implementeer. Dit impliseer dat onderwysers in staat moet wees om hierdie uitdagings te kan hanteer; dit vereis dat hulle ten opsigte van toepaslike kurrikulumkennis en vaardighede bemagtig moet word. In die konsepdokument "Revised National Curriculum Statement for gr. R-9" word spesifiek daarna verwys dat leerders moet leer dat skryfwerk 'n proses is wat die volgende insluit: preskryf, konsepskryf, hersiening, redigering en publisering. Wanneer leerders dus skryf, moet hulle dié skryfproses volg. Omdat die gebruik van taal, mondeling sowel as skriftelik, leerders help om hulle denke te verhelder en hul waarnemings oor te dra terwyl hul idees vorm en toets, is navorser van mening dat meer tyd aan skryfonderrig in die intermediêre fase (gr.4-6) afgestaan moet word. Die probleem wat in hierdie tesis ondersoek is, is of 'n prosesbenadering tot skryfonderrig, waarin die onderwyser sy onderrig aan die hand van die kurrikulum en leerderkennis en - insette uitbou met doelbewuste onderrig van die skryfproses, en 'n daarmee gepaardgaande geleide komponent waaronder verstaan word die onderrig van skryfvaardighede, 'n bruikbare metode vir skryfonderrig in die intermediêre fase (gr.2-6) is. 'n Empiriese vraelysondersoek is by laerskole gedoen, en die verkreë inligting is gebruik om voorstelle aan die hand te doen waarvolgens 'n prosesgerigte skryfontwikkelingsprogram geïmplementeer kan word. 2012-08-27T11:35:14Z 2012-08-27T11:35:14Z 2002-03 Thesis http://hdl.handle.net/10019.1/52966 af_ZA Stellenbosch University 146 p. Stellenbosch : Stellenbosch University