Die ontwikkeling van 'n forensies–sielkundige evalueringsmodel vir impulsmoorde / Truter F.J.
Suid–Afrika word gekenmerk deur ‘n kultuur van geweld en veral ‘n uitermatig hoë voorkoms van geweldsmisdade. Die impak daarvan op die individu en gemeenskap (as wisselwerkende sisteme) bly traumaties. Hierdie dade word dikwels as voorafbeplande en doelgerigte gewoontehandelinge uitgevoer. Daarteeno...
Main Author: | |
---|---|
Published: |
North-West University
2013
|
Online Access: | http://hdl.handle.net/10394/8213 |