'n Bemagtigingsprogram vir personeel en afgetrede vrywilligers van dienssentrums vir bejaardes / Susanna Maria Jansen van Rensburg
Die oorhoofse doelstelling van die navorsing is om behoeftebepalings onder personeel van dienssentrums vir bejaardes sowel as afgetrede vrywilligers te doen ten einde ’n effektiewe bemagtigingsprogram vir beide groepe te kan saamstel. Daar is vasgestel wat die effektiefste kenmerke van ’n personeell...
Main Author: | |
---|---|
Published: |
North-West University
2012
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10394/7049 |