Identifisering van risikofaktore van seksuele misbruik binne hersaamgestelde gesinne / Lisl Roodt
Seksuele misbruik blyk ʼn toenemende probleem te wees binne die gemeenskap. Met komplekse samestelling van hersaamgestelde gesinne kom seksuele misbruik binne hierdie gesinne toenemend voor. Die doel van die studie is om risikofaktore in hersaamgestelde gesinne te identifiseer sodat maatskaplike werk...
Main Author: | |
---|---|
Language: | other |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10394/15529 |