Totemistiese aspekte in die primitivistiese kuns van Battiss en Bedia / Casper Francois Pretorius
Hierdie verhandeling bied ʼn vergelykende ondersoek na ʼn aantal sogenaamde totemistiese aspekte in geselekteerde kunswerke van twee kunstenaars, Walter Battiss (1906-1982) en José Bedia (geb. 1959). Hierdie kunstenaars maak albei gebruik van ʼn benadering wat as primitivisties getipeer kan word. Die k...
Main Author: | |
---|---|
Language: | other |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10394/15509 |