Die bydrae van leer- en onderrigsteunmateriaal, onderwysers en die omgewing tot die perseptueel-motoriese gereedmaking van graad R-leerders / Annemarie Loubser
Die ontwikkeling van perseptueel-motoriese vaardighede is noodsaaklik om skoolsukses in graad 1 te verseker. Sodanige perseptueel-motoriese vaardighede word beïnvloed deur faktore soos die onderwyser se houding, en kennis en die gebruik van leer- en onderrigsteunmateriaal (LOSM). Om skoolsukses in g...
Main Author: | |
---|---|
Language: | other |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10394/15369 |