Oorsaaipraktyke en vestiging van eenjarige raaigras in lusernweiding
Die Eden- en Overbergdistrik in die Suid-Kaap vorm die mees suidelike substreke van die winterreëngebied. Dit is geleë tussen 33° 45‟ en 34° 50‟ suiderbreedte en tussen 19° 0‟ en 23° 45‟ oosterlengte. Die westelike grens van die substreek word gevorm deur die Villiersdorp-Botrivier-gebied. Aan die n...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Others |
Language: | English |
Published: |
Nelson Mandela Metropolitan University
2011
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10948/11792 |