Die ervaring van die geregistreerde verpleegkundedosent ten opsigte van die kliniese begeleiding van verpleegstudente
Die doel van die studie was om vas te stel hoe die verpleegkundedosent die begeleiding van verpleegstudente in die praktyk ervaar. In die verlede was begeleiding van verpleegstudente met praktika in gesondheidsorginstansies deur ʼn professionele verpleegkundige gedoen wat deel was van die personeel s...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Others |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Nelson Mandela Metropolitan University
2014
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10948/1018275 |