Die invloed van onderwyservakbonde op die werkstevredenheid van opvoeders / Visagie A.N.
Die rol van vakbonde in Suid–Arika het merkbaar oor die jare verander sedert die ontstaan van die eerste vakbonde in die 1850’s tot op hede. Vroe? vakbonde het tot stand gekom as gevolg van sentiment en hul fokus was nie kollektiewe bedinging nie. Daar was geen werkersverteenwoordiging van swartes i...
Main Author: | |
---|---|
Published: |
North-West University
2013
|
Online Access: | http://hdl.handle.net/10394/8203 |