Die verskuiwing van leerders na klasse vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes : 'n oorgangsteoretiese ondersoek / Johanna Gertruida Louw

Die erkenning van verskille tussen alle leerders en die strewe om te bou op die ooreenkomste is die grondslag waarop inklusiewe onderwys berus. Verder word daar altyd in ag geneem dat alle leerders op die een of ander tydstip ondersteuning benodig om volle waarde uit onderwys te put. Die onderwysste...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Louw, Johanna Gertruida
Language:other
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10394/15372