Die multiversiteit : 'n ideologiekritiese studie van Clark Kerr se pluralistiese universiteitsidee / Derick Victor Correia

Die multiversiteit is ʼn term wat Clark Kerr in 1963 gebruik het om die pluralistiese karakter van die Amerikaanse universiteit te beskryf. In dié studie is daar gepoog om aan te toon dat ʼn pluralistiese begronding van die universiteit ruimte laat vir ideologiese beïnvloeding. Terwyl die pluralisme v...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Correia, Derick Victor
Language:other
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10394/14227