Die koordinasie van die drie ampte met die oog op die uitbreiding van die koninkryk van God

Die behandeling van bogenoemde onderwerp verg ’n noukeurige begripsbepaling - veral van die koninkryk van God. In die Skrif is daar sprake van die koninkryk van God, sowel as van die kerk van die hemele, vgl. Johannes 3:3 en Matt. 3:2 en 417. Die wyse waarop Jesus self o.a. die begrippe gebruik to...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: G. P. L. van der Linde
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1978-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1142