Kommentaar op J. Swanepoel: Metateks
Dit gebeur ie elke dag dat ‘n mens se literêr-kritiese analise van ‘n kreatiewe teks, wat al klaar as metateks ‘n interpretasie van ‘n generatiewe teks verteenwoordig, self krities bekyk word in wat die skrywer spitsvondig ‘n “Metateks” noem nie.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1984-05-01
|
Series: | Literator |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/947 |