Strome van lewende water: Nuwe-Testamentiese perspektiewe op die missionêre karakter van die kerk

Oor ’n wye front word besorgdheid uitgespreek oor die stagnering en kwynende getallegroei van hoofstroom-reformatoriese kerke in Suid-Afrika. Die besorgdheid word egter ook uitgespreek dat predikante en kerke in hulle ywer om kerklike vernuwing teweeg te bring, soveel kompromieë maak dat die kerk sy...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Flip P.J. Buys
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-05-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/97