HANNES OBERHOLZER: Pioneers of early aviation in South Africa.

Memoirs van die Nasionale Museum, nr. 7. Wie die moeite neem om, aan die hand van die outeur se verwysings (pp 114-115), die redelik volledige Iys van vakliteratuur oor die ontwikkeling van die siviele en militêre lugvaart in ons land na te gaan, kom tot die gevolgtrekking dat dit hoofsaaklik uit &#...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Jan Ploeger
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/909