Eugenetika en die medies-genetiese behandeling van die mens (IV)

Die regverdiging van baie van die medies-genetiese navorsing m b t voortplanting by die mens (vgl Deel II), is gegrond op die argument dat die bekamping van ’n algemene medies-sosiale euwel soos onvrug- baarheid dit noodsaak. Dié toegepaste medies-genetiese navorsing sal naamlik uiteindelik — so...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. W. Hizeroth
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1976-02-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1232