Doleansie 100 jaar gelede

In 1886 het tientalle gemeentes in die Hervormde Kerk in Neder­land die hiërargiese juk van die sinode met sy kerkreglemente afgegooi. Hulle het getreur oor die toestand.

Bibliographic Details
Main Author: V. E. d'Assonville
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1987-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1296