Die samehangende verskeidenheid van mens­like vryheid veral in samelewingsverband (wo. Universitêre en akademiese vryheid)

Ons tref menslike vryheid (en verslaafdheid) as positiewe idion (verskynsel) by sy handelinge aan. (Ons verstaan „handeling” in ruime sin en sluit o.a. aktes, wo. bv. dink, liefhê, waardeer en kies daarby in). Menslike vryheid') is as handeling (i) roepingsvervullende antwoor- ding (ii) op...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. G. Stoker
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1964-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1482