Studente se persepsies oor die moontlike oordrag van akademiese geletterheidsvaardighede na ander leerkontekste

Die eksplisiete onderrig van kennis- en vaardigheidsoordrag speel ’n integrale rol in beide die kritieke en spesifieke uitkomste van hoër onderwys juis omdat hierdie tipe aanleg die vermoë om te dink, te redeneer, te beplan en ooreenkomstige besluite op ’n strategiese wyse te neem, onderlê. Vir meni...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Cillié, Karlien, Coetzee, Marisca
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2013-12-01
Series:Per Linguam : A Journal of Language Learning
Subjects:
Online Access:http://perlinguam.journals.ac.za/pub/article/view/538

Similar Items